Entertainment

6 Tipes vroue wat mans nie mee wil trou nie

Daar is sekere persoonlikheidseienskappe van vroue wat maak dat mans nooit met hulle wil trou nie. Hier is maar net 'n paar van hulle

Daar is sekere persoonlikheidseienskappe van vroue wat maak dat mans nooit met hulle wil trou nie. Hier is maar net ‘n paar van hulle

1.Mej. ‘Baasspelerig’

Daar is ‘n ou gesegde dat ‘n man dra die broek in die verhouding omdat sy vrou sê hy mag. Alhoewel dit baie mense die grap maak, is dit vir meeste mans ‘n ‘deal breaker’. Baie mans vind dit oulik vir ‘n rukkie maar sodra ‘n man begin voel soos ‘n laerskool kind wat deur ‘n onderwyser uitgetrap word gaan hy die vrou los.

8d22f64bcc6579e283c255167ad20cca

 

2.Mej. ‘Ek gaan hom verander’

Hierdie tipe vrou is oral, hulle vertel vir almal dat hulle lief is vir hulle kêrel net soos hy is. Maar bietjie vir bietjie probeer sy hom verander. Dit begin by sy klere, dan sy musiek smaak. Gewoonlik wanneer dit kom by sy vriende en stokperdjies, dit is wanneer ‘n man besluit genoeg is genoeg en ‘ vrou laat gaan.

change3. Mej. Jaloers

Die Jaloerse tipe kom voor by mans en vroue, maar hulle sê dat ‘n jaloerse vrou beter as die Valke ondersoek instel. Die tipe vrou het gewoonlik ‘n rede vir haar optrede, gewoonlik al ‘n paar mans wat haar al teleurgestel het. Mans sien die vrou as ‘n soort “damsel in distress” hulle wil graag vir haar wys dat alle mans nie dieselfde is nie. Tog gaan daar ‘n dag kom dat ‘n man homself net nie meer kan verdedig nie.

clingy-girlfriend   4. Mej. ‘Ek lewe net vir jou’

Die tipe vrou wag lke aand sodat haar kêrel by die huis moet kom. Sy het letterlik niks anders om te doen as om hom gelukkig te hou nie. Aanvanklik hou mans daarvan omdat hulle kan sien hoe baie ‘n vrou van hom hou, maar na ‘n ruk dan raak dit net te veel. As jy so tipe vrou is, probeer iets anders kry om te doen, kuier by vriendinne, kry ‘n werk, of kry ten minste ‘n stokperdjie.

overly attached

5. Mej. ‘Ek praat met my ma vyf keer ‘n dag oor alles’

Hierdie vrou het haar ma se nommer op ‘speed dial’ sy kan amper nie besluit wat sy vir ontbyt gaan eet sonder om met haar ma te praat daaroor nie. Dit is altyd mooi as mense baie goeie verhoudings met hulle ouers het. Maar naderhand moet vroue hulle eie keuses kan maak. ‘n Man wil nie met ‘n vrou getroud wees wat toestemming by haar ma moet kry oor alles nie.

mom

6. Mej. ‘Ek eet niks’

Die tipe vrou eet niks nie, sy is permanent op een of ander nuwe wonder dieet, eet nie koolhidrate nie en eet baie min vleis. Mans dink aanvanklik dat ten minste sal sy nooit oorgewig word nie, maar dan besef mans ook dat dit nie lekker is om alleen lekker te eet nie. Wat is die punt van al die werk wat jy insit om die perfekte steak te braai en jou meisie wil dit nie eers proe nie.

eat

 

Soortgelyke Stories

8 Tipe mans wat vroue onaantreklik vind

5 Fashion crimes Potchefstromers are guilty of

5 Tipes mense wat jy nog op kampus gaan ontmoet

 

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button