SportSport

Karatekas hou wapentuigkursus vir Borskanker

Karatekas van die KWF Karateklub het Saterdag 30 Oktober ‘n wapentuigkursus gehou vir bewusmaking van Borskanker.

Karatekas van die KWF Karateklub het Saterdag 30 Oktober ‘n wapentuigkursus gehou vir bewusmaking van Borskanker. Groot getalle het in pienk geklee opgedaag en die gees was groot.

Hulle het geleer om die stok, nunchakkas, shuriken sterre en gooimesse te hanteer. Van die geld wat ingesamel was, is geskenk aan iemand wat gediagnoseer is met borskanker om te help met mediese onkostes.

Belangstellendes wat by die klub wil aansluit kan vir sensei Johan van Tonder kontak by 082 783 0949

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button