SportSport

Gimmie-Sport se eerste gholfdag ’n groot sukses

Die Gimmie-Sport Ondersteunersklub (GSOK) het onlangs ‘n baie suksesvolle eerste gholfdag aangebied.

Die Gimmie-Sport Ondersteunersklub (GSOK) het onlangs ‘n baie suksesvolle eerste gholfdag aangebied. Die dag het gesorg vir goeie gees, lekker kos en uitstekende spel. Gimmies bedank graag elke speler wat die dag bygewoon het, asook die besighede wat die watergate geborg het.

Die baan was vol met 18 watergate wat nooit enige speler dors of honger gelaat het nie.

“’n Besondere dankie aan die Gimmie-gholfdagkomitee wat aan die hoof van die reëlings gestaan het, asook elke borg wat finansieel of in die vorm van pryse bygedra het. Ons het groot waardering vir elkeen van julle!”

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button