SportSport

Verster beïndruk by Endurocad

Verster behaal 'n nuwe persoonlike beste tyd in die 1500 meter van 4:21.94.

Danielle Verster (Gimmies) het tydens die Endurocad langafstand-byeenkoms in Stellenbosch op 24 Maart aan die senior 1500m wedloop deelgeneem en tweede geëindig. Tadu Nare van Ethiopië het die eerste plek behaal.

As ‘n bonus het sy ook haar persoonlike beste tyd in die 1500 meter opgestel met ‘n tyd van 4:25.31. ’n Week later neem sy aan die tweede Endurocad byeenkoms deel en behaal ‘n derde plek met ‘n nuwe persoonlike beste van 4:21.94.

 

Related Articles

Back to top button