NewsNewsUpdate

Werker kry lewenslank na wrede plaasmoord

'n 34 jarige man is Vrydag (17 Augustus) tot lewenslank tronkstraf gevonnis nadat hy op aanklag van moord skuldig bevind is.

‘n 34 jarige man is Vrydag (17 Augustus) tot lewenslank tronkstraf gevonnis nadat hy op aanklag van moord skuldig bevind is.

Gert “Juba” Moreo (34) en twee ander verdagtes het in Oktober 2016 vir me. Annerie Grobler (55) op die plaas Witrantjiesfontein naby Ventersdorp oorval. Grobler is met klippe geslaan en ‘n tuinvurk is in haar kop gedruk. Die verdagtes het Grobler se bakkie gesteel.

Hulle is kort na die voorval in Hartebeesfontein  opgespoor waarna Moreo deur lede van die Hartebeesfontein-landbouvereniging se veiligheidseenheid en die polisie in hegtenis geneem.

 

https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/24887/wrede-moord-op-plaas/

https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/25041/vrou-met-tuinvurk-vermoor/

Related Articles

Back to top button