SportSport

Produktiewe week vir NWU Sport

Komende gebeure: Rugby: 21 Junie •o.19 speel teen Griffons in Welkom •Afskeidsfunksie vir Hendrik Truter – Rugbyklubhuis 22 Junie •Oefenwedstryd NWU 1 vs Luiperds o.21 23 Junie •o.19 speel teen Wits by Wits 2-6 Julie •USSA-toernooi by Wits Uitslae: Pirates Grand Challenge-liga •NWU 1 – 40 Raiders 1 – 7 •NWU 2 – 38 Raiders …

Komende gebeure:
Rugby:
21 Junie
•o.19 speel teen Griffons in Welkom
•Afskeidsfunksie vir Hendrik Truter – Rugbyklubhuis
22 Junie
•Oefenwedstryd NWU 1 vs Luiperds o.21
23 Junie
•o.19 speel teen Wits by Wits
2-6 Julie
•USSA-toernooi by Wits
Uitslae:
Pirates Grand Challenge-liga
•NWU 1 – 40 Raiders 1 – 7
•NWU 2 – 38 Raiders 2 14
•NWU 3 – 61 Raiders 3 7
•NWU 0.21 – 36 Raiders 0.21 – 7
(o.19-span speel drie chukkas van 30 minute elk, drieë getel 5-0 in eerste, 2-1 in tweede en 2-2 in die derde chukka)
Soccer:
Thursday, 14 June 2018 – SAFA Sasol Women’s Provincial League
•Golden Ladies 4 – 1 NWU Tawana Ladies
Friday, 15 June 2018 – Men’s Practice Match
•NWU Tawana FC 1 – 3 Real Hearts (SAB League Champions)
Saturday, 16 June 2018 – SAFA Sasol Women’s Provincial League
•NWU Tawana Ladies 3 – 0 Florentina Ladies
Hokkie:
1. Pretoria Liga
NWU 1 mans vs OA 1
NWU verloor 0-1
NWU 1 mans vs Tuks 2
NWU wen 3-2
NWU 1 dames vs OA 1
NWU wen 3-2
3. Noordwesliga
•NWU 2 mans vs Dragons (eindstryd)
•NWU verloor 1-2
•NWU 2 dames vs NW 18 (eindstryd)
•NWU wen 5-1
•NWU 3 Mans vs NWU Mafikeng (vir plek 5.6)
•NWU wen 4-0
•NWU 3 dames vs Gryphons (vir plek 3.4)
•NWU wen 5-0
Netbal:
North West Flames wen bronsmedalje in ekstra tyd, by die Brutal Fruit netbalreeks wat die afgelope naweek tot ’n einde gekom het. Die Flames se kaptein, Elsunette du Plessis (NWU netbal hoofafrigter) word in dié wedstryd teen die Crinums as die speler van die wedstryd aangewys.
Pluimbal:
Uitslae van NWU Potch vs Botswana o.19
•Mans enkels: Speel 10, wen 7-3
•Dames enkels: Speel 4, gelyk 2-2
•Mans dubbels: Speel 5, wen 4-1
•Dames dubbels: Speel 6, wen 6-0
•Gemengde dubbels: Speel 5, verloor 2-3
Totaal: wen 21 – 9
Fietsry:
Die NWU Fietsryspan is druk besig met voorbereiding vir die opkomende USSA toernooi.
Hulle vertrek eersdaags na Pretoria vir deelname aan die USSA wat vanaf
4-7 Julie plaasvind.

https://www.nbcarsales.co.za/
https://www.nbcarsales.co.za/

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button