SportSport

Ferdies speel vinnig klaar met Swartruggens

Hoërskool Ferdinand Postma het hulle staal op Saterdag 12 Mei onderskeidelik teen Swartruggens en HTS Klerksdorp gewys. Hier is die uitslae: Rugby teen Swartruggens o.15 wen 52-0 o.17 wen 34-5 Netbal teen HTS Klerksdorp o.14 wen 11-8 o.15 wen 26-7 2de span wen 17-14 1ste span verloor 20-23 Dogtershokkie teen HTS Klerksdorp o.14 gelykop 0-0 …

Hoërskool Ferdinand Postma het hulle staal op Saterdag 12 Mei onderskeidelik teen Swartruggens en HTS Klerksdorp gewys.
Hier is die uitslae:
Rugby teen Swartruggens
o.15 wen 52-0
o.17 wen 34-5
Netbal teen HTS Klerksdorp
o.14 wen 11-8
o.15 wen 26-7
2de span wen 17-14
1ste span verloor 20-23
Dogtershokkie teen HTS Klerksdorp
o.14 gelykop 0-0
o.15 wen 7-0
2de wen 1-0
1ste wen 2-0

AJR
AJR

https://www.nbcarsales.co.za/

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button