CommunityPhoto Galleries

Eerstejaarskonsert oudisies begin

Die eerstejaarskonsert oudisies het amptelik (15 Januarie) begin. Elke jaar kompeteer die verskeie slepe teen mekaar om te kyk wie kan die beste vermaak op dis, dit alles binne twee weke. Vanjaar beloof om weer ‘n ware skouspel te wees. Die eerstejaarskonsert vind op 26 en 27 Januarie plaas.   FOTOS en VIDEO: FACEBOOK/NWU-Pukke   You can read the …

Die eerstejaarskonsert oudisies het amptelik (15 Januarie) begin.

Elke jaar kompeteer die verskeie slepe teen mekaar om te kyk wie kan die beste vermaak op dis, dit alles binne twee weke. Vanjaar beloof om weer ‘n ware skouspel te wees.

Die eerstejaarskonsert vind op 26 en 27 Januarie plaas.

 

FOTOS en VIDEO: FACEBOOK/NWU-Pukke

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button