NewsNews

Vrou van moord op haar man verdink

‘n 38-jarige vrou van Koster is 2 Januarie aangekla vir die beweerde moord op haar 45-jarige man.

‘n 38-jarige vrou van Koster is 2 Januarie aangekla vir die beweerde moord op haar 45-jarige man.

Sy het Dinsdag vlugtig in die landdroshof verskyn nadat sy Saterdag (30 Desember) by Syfersdelt informele nedersetting in Boons in hegtenis geneem is. Volgens Sers. Kelebogilo Moleko, het die egpaar glo by hul woonplek gekuier  waarna ‘n argument tussen hulle ontstaan het.

Die man het glo sy vrou met ‘n vurk probeer steek, maar sy het ‘n mes uitgehaal en hom glo in die bors gesteek.

Die polisie het op die toneel gekom waar hulle die slagoffer in ‘n plas bloed gevind het. Die slagoffer is deur die provinsiale nooddienste dood verklaar.

CSS, Crime ad

You can read the full story on our App. Download it here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button