NewsNews

Jong man dood in woonstel op die Bult

Die oorsaak van sy dood is nog onbekend maar daar word nie misdaad vermoed nie.

Die lyk van ‘n 21 jarige man is vanmiddag (4 Augustus) omstreeks 14:00 in ‘n woonstel in Steve Bikostraat gevind.

Mooirivier Beskerming is in kennis gestel nadat die lyk gevind is. Paramedici van ER24 asook die polisie is ontbied na die toneel. Met aankoms het ER24 die man dood op die toneel verklaar.

Die oorsaak van sy dood is nog onbekend maar daar word nie misdaad vermoed nie.

CSS, Crime ad

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button