SportSport

Besige week by die Buiteklub

Die afgelope week het dit weer gewoel by die Buiteklub met drie kompetisies wat afgehandel is. *Op Woensdag,  19 Julie 2017, het die Klub ‘n IPS kompetisie aangebied. Die wenners was: 1e – Chris Cronje met 43 punte 2e – Joe Wood met 39 punte 3e – Kaiser Cornelius met 39 punte *Vrydag. 21 Julie …

Die afgelope week het dit weer gewoel by die Buiteklub met drie kompetisies wat afgehandel is.

*Op Woensdag,  19 Julie 2017, het die Klub ‘n IPS kompetisie aangebied. Die wenners was:

1e – Chris Cronje met 43 punte

2e – Joe Wood met 39 punte

3e – Kaiser Cornelius met 39 punte

*Vrydag. 21 Julie 2017, het Thaba-Jah koshuis hulle fondsinsamelingsdag by die Klub gehou. Die formaat was ‘n Beterbal Scramble Drive en die uitslae was soos volg:

1e – Boela van der Merwe en Boeta Burgers met 46 punte

2e – Henri Swanepoel en Coenie Schoonhoven met 45 punte

3e – Manie Smit en Nick Kalamaras  met 45 punte

*Op Saterdag, 22 Julie 2017, het Ocean Basket die IPS kompetisie van die klub geborg. Die uitslae was soos volg:

1e – Lemmer Vermooten met 41 punte

2e – Chris Heyns met 40 punte

3e – Jack Olivier met 40 punte.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button