NewsNews

Tender op Zuma-standbeeld teruggetrek

Die Noordwes-regering het die tender om ‘n standbeeld van pres. Jacob Zuma op te rig, teruggetrek en om verskoning gevra vir enige ongerief wat veroorsaak is vir diégene wat deelgeneem het aan die tenderproses.

Die Noordwes-regering het die tender om ‘n standbeeld van pres. Jacob Zuma op te rig, teruggetrek en om verskoning gevra vir enige ongerief wat veroorsaak is vir diégene wat deelgeneem het aan die tenderproses.

Volgens Michal Groenewald,  leier van die VF Plus in Nooordwes, is die werklikheid dat geen tender-aansoek ontvang is nie, wat deur die enkelsweep van die ANC bevestig is.

“Die Vryheidsfront Plus is van menig dat dit ‘n duidelike voorbeeld is van verandering in die politieke omgewing waar kiesers Zuma nie meer wil ondersteun nie.

“Niemand is eens gewillig om ‘n standbeeld van pres. Zuma te vervaardig nie en dit is duidelik dat die kiesers eerder wil sien dat die geld na dienslewering gaan as om Zuma se beeld te poets,” sê Groenewald.

You can read the full story on our App. Download it here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button