SportSport

Riaan Swart wen Potch Ope met indrukwekkende spel

Op Sondag 19 Februarie het 88 gholfspelers aan die vyfde amptelike Potch ope wat by die Potchefstroomse Buiteklub gehou is deelgeneem en die toernooi was ’n groot sukses. Die bydrae van vele borge wat die dag moontlik gemaak het, word met dank erken. Die toernooi is deur Riaan Swart van Potchefstroom gewen met ’n  uitstekende …

Op Sondag 19 Februarie het 88 gholfspelers aan die vyfde amptelike Potch ope wat by die Potchefstroomse Buiteklub gehou is deelgeneem en die toernooi was ’n groot sukses.

Die bydrae van vele borge wat die dag moontlik gemaak het, word met dank erken. Die toernooi is deur Riaan Swart van Potchefstroom gewen met ’n  uitstekende telling van 134 wat 10 houe onder baansyfer is.

Hy het 67 en 67 gespeel!

Die gross wenners was:

1e – Riaan Swart – 134

2e – Christiaan Burke – 140

3e – Douglas McCabe – 142

Die netto wenners was:

1e – Conrad de Swardt – 140

2e – Aldre Terblanche – 140

3e – Johan Krugel – 141

Die Senior Gross Wenners is:

1e – Gary Church – 133

2e – Johan Mostert – 152

3e – Henri Swanpoel – 157

Die senior netto wenners was:

1e – Joe Phiri – 139

2e – Goggie van Heerden – 142

3e – Quintin van der Poel – 143

Verskeie gholfkompetisies is ook die afgelope week by Potchefstroom Buiteklub gehou.

*Op Woensdag 15 Februarie het die klub ‘n IPS kompetisie aangebied. Die wenners was:

1e – Albert Britz met 41 punte

2e – Juan Combrinck – 40 punte

3e – Kobus Gerber – 38 punte

*Op Vrydag 17 Februarie het die Gereformeerde Kerk Potch-Oos hulle fondsinsameling by die Buiteklub aangebied. Die formaat was ‘n Betterball Stableford en die wenners was:

1e – Heinrich en Guillaume Strydom met 48 punte

2e – Danie Pienaar en Christoff van Niekerk met 48 punte

3e – Henri Swanepoel en Joe Wood met 46 punte

*Op Saterdag 18 Februarie het Klaas Wyma Makelaars die kompetisie geborg. Die wenners was:

1e – Cas Bakkes met 38 punte

2e – Henri Swanepoel met 36 punte

3e – Rob Nicholas met 36 punte

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button