SportSport

Hat-trick of the Week: Rugby on all levels

Potch Dorp het jou ondersteuning nodig Daar is darem niks lekkerder om die passie en kameraadskap van klubrugby te aanskou nie. Gewis, is die klubs nie meer so sterk in die professionele era nie, en sukkel maar finansieel, maar steeds is daar daardie liefde vir rugby wat nie geblus word nie. Die manne van Potch …

  1. Potch Dorp het jou ondersteuning nodig

Daar is darem niks lekkerder om die passie en kameraadskap van klubrugby te aanskou nie. Gewis, is die klubs nie meer so sterk in die professionele era nie, en sukkel maar finansieel, maar steeds is daar daardie liefde vir rugby wat nie geblus word nie. Die manne van Potch Dorp het baie ander verpligtinge, maar kies om op Saterdae vir die wapen en vir die liefde vir die klub op die veld te draf, ‘n paar stampe en stote te kry en natuurlik ‘n wendrie of twee te druk.

Komende Saterdag speel Potch Dorp teen Leeudoringstad op Potch Dorp se velde in die Neserliga. Potch Dorp is hierdie jaar goed op koers om die beker te vat as hulle met die goeie vorm sover aanhou. Hulle kaptein Ruveix de Bruyn het sover ‘n uitstekende seisoen sowel as Albert Griessel sy staal wys.

Die wedstryd teen Leeudoringstad beloof om hard en fisiek te wees – kom loer gerus op Saterdag, 2 Julie om die aksie te beleef!

  1. Jong Luiperds beindruk met hardlooprugby

Die afgelope 0.19 NWU Luiperdsweek het weer bewys dat daar hope talent in Potchefstroom as ook die groter Noordwes lê. Die jong Luiperds het met hart en siel gespeel en ‘n goeie aanvallende sisteem gehandhaaf. Dit lyk of hierdie manne juis nie die berugte “stampkar-rugby” speel wat baie SA spanne so kelder nie. Belowende spelers soos Edrich Cronjé, JM du Plooy, Henry Campher, Lukie Pieterse en Gert Steyn het ‘n blink toekoms vorentoe.

  1. Leopard now in Sharks clothing

The former Leopards and NWU Pukke sat playmaker, Rhyno Smith, has joined the Sharks Academy. This is just a week after he represented the Leopards against the Lions XV at Olën Park. This is a great opportunity for Smith to show his skills in order to make the grade into Super Rugby. Smith has the talent, the ball skills and the x-factor – there is no reason why he can’t make the step up into the professional ranks.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button