NewsNews

Voetganger in Paryslaan raak gery

'n Voetganger is omstreeks 14:00, vandag (12 Mei) in Paryslaan raak gery.

‘n Voetganger is omstreeks 14:00, vandag (12 Mei)  in Paryslaan raak gery.

ER24 sowel as die polisie was op die toneel om die situasie te hanteer. Die voetganger het glo oor die pad probeer loop toe hy raak gery is. ER24 het die man op die toneel behandel.

In vandeesweek se Herald is berig oor ‘n man wat oorlede is nadat hy oor die N12 wou geloop het.

Soortgelyke Stories

Voetganger dood na trok hom tref

Voetganger dood na ongeluk

 

 

Related Articles

Back to top button