Local news

PAWS benodig speelgoed vir diere

Jy kan diere se lewens verryk deur jou tyd en idees aan te bied of deur speelgoed te skenk.

Potch Animal Welfare Society (PAWS) benodig speelgoed vir die honde en katte.

“Ons wil graag hê die speelgoed moet van die grond af wees in die kennels aangesien daar gereeld skoongemaak word. Speelgoed moet ook lank kan hou en die diere vir ‘n ruk kan besig hou,” het PAWS in ‘n verklaring gesê.

Jy kan ook die diere se lewens verryk deur jou tyd aan te bied.

Vir meer inligting, kontak 071 681 9264.

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button