Local news

Skryf jou Matriekrok in vir vanjaar se kompetisie

Enige iemand in die Herald se verspreidingsgebied kan vir die kompetisie inskryf.

Die Herald het weer vanjaar ‘n kompetisie vir die mooiste matriekrok.

Enige iemand in die Herald se verspreidingsgebied kan vir die kompetisie inskryf. Daar is vanjaar groot pryse op die spel vir die wenners. Die inskrywings sluit op 8 November. Die gemeenskap sal dan tussen 14 – 16 November vir hulle gunstelinge kan stem. Daar sal 1ste, 2de en 3rde plek wees.

Jy kan die beste fotos van jou rok na dustin@mooivaal.co.za stuur of  op die volgende skakel klik om in te skryf:  https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/matric-dress-competition/

Maak seker jy stuur jou naamvan, kontakbesonderhede en van watter skool jy is saam met jou inskrywing.

Hier is ‘n paar van die inskrywings wat reeds ontvang is:

Jessica Schwarts van Volkies

 

Kaitlin Swanepoel van Volkies

You can read the full story on our App. Download it here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button