CrimeLocal news

Twee verdagtes ontsnap by hof

Die verdagtes is weer in hegtenis geneem.

Twee verdagtes het gistermiddag 9 September 2024 by die landdroshof in Potchefstroom ontsnap.

Brigadier Sabata Mokgwabone, polisiewoordvoerder, het die insident bevestig.

“Altwee verdagtes is weer in hegtenis geneem.”

Geen verdere inligting oor hoe die verdagtes ontsnap het, is in hierdie stadium beskikbaar nie

Related Articles

Back to top button