Local newsSportSportSport

Baillies skuts vir Noordwes-boogskietspan gekies

Die span is baie opgewonde.

Baillies skuts, David Knoetze en Elizma de Jager is vir Die Penkoppe gekies en sal die Noordwes saam met hul spanmaats by die AGA SA Interprovinsiale Kampioenskappe verteenwoordig.

“Baillies Boogskiet is opgewonde om die nuus te deel van ons twee boogskutters wat die Noordwes-boogskietspan ‘Die Penkoppe’ gehaal het.Ons is trots op julle albei. Dankie vir al julle harde werk en toewyding aan die sport hierdie jaar. Ons staan bankvas julle albei tot die einde toe,” het die span in ‘n verklaring gesê.

You can read the full story on our App. Download it here.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button