Local news

Wind laat veldbrand weer opvlam

Die grootste gedeelte van die brand is reeds gisteraand geblus.

‘n Veldbrand wat Saterdag uitgebreek het, het Sondag as gevolg van die wind weer opgevlam en is daar vanoggend nog plek-plek klein stukkies wat brand.

Kobus Roux, voorsitter van die Noordwes Brandbeskermingsvereniging, sê die brand het Saterdag uitgebreek as gevolg van Eskom drade wat weens die wind aanmekaar geraak het.

“Die brind het Sondag weer as gevolg van die wind opgevlam. Dit het van Wes na Oos op die R54 en N12 gebrand. Ons het omstreeks 19:00 gisteraand (Sondag) onttrek toe was die grootste gedeelte van die brand geblus.”

Roux verduideik dat vanoggend om 07:00 was daar nog plek-plek klein stukkies wat gebrand het, maar dat daar tans steeds mense op die toneel is om als dop te hou.

You can read the full story on our App. Download it here.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button