Local news

KYK: Veldbrand naby die tronk

Die oorsaak van die brand is onbekend.

‘n Veldbrand het by die Tlokwe korrektiewe dienste in Wilgeboom AH uitgebreek.

Vuurvegters is op die toneel en die brandweer is ontbied.

Related Articles

Back to top button