SportSport

Volkies berei vir brutale kragmeting voor

Dié wedstryd kom na die Potchefstromers Piet Retief op tuisbodem geklop het. Die reis na randburg is heel wat korter maar die wedstryd is nie minder belangrik nie. 

“Randburg is taai, dit is soos om teen Griekwas in Kimberley te gaan speel,”

So sê Mighael de Beer, hoofafrigter van Volkies se 1ste XV oor hulle wedstryd komende naweek teen Randburg.

Dié wedstryd kom na die Potchefstromers Piet Retief op tuisbodem geklop het. Die reis na randburg is heel wat korter maar die wedstryd is nie minder belangrik nie.

“Dit is ‘n baie belangrike wedstryd vir ons om deur te trek. Dit gaan brutaal wees, hulle is baie goed en ons sal op ons beste moet wees om hulle te klop,” het de Beer gesê.

 

 

 

Related Articles

Back to top button