Local news

Kyk: Vlamme verswelg huis in Francoisstraat

Daar word vermoed dat veel meer as die toegelate hoeveelheid mense in die huis gewoon het ten tyde van die brand. 

‘n Huis in Francoisstraat, het gisteraand,9 Julie, omstreeks 20:30 begin brand. Volgens sommige bronne het die huis heeltemal afgebrand. Die brandweer was op die toneel om die brande onder bedwang te bring.

Daar word vermoed dat veel meer as die toegelate hoeveelheid mense in die huis gewoon het ten tyde van die brand.

Related Articles

Back to top button