Local newsNewsNews

Petisie vir opgraderings op riool pompstasie en pyplyn

DA Petisie vir opgraderings wat broodnodig is in Potchefstroom se rioolstelsels.

Chris Hani pompstasie en verouderde rioolstelsels in die omgewing is al vir ‘n wyle ‘n doring in inwoners se vlees. Daar is onlangs nuwe pompe geïnstalleer in die hoop dat dit die rioollekke tot ‘n einde sal bring. Die rioollekke het egter vererger aangesien die infrastruktuur verouder is en nie die vloei van riool kan hanteer nie.

Die DA het ‘n petisie saamgestel waarmee hul die munisipaliteit wil benader sodat die infrastruktuur herstel en opgedateer kan word. Sien hiermee die skakel na die petisie-blad.

https://petitions.da.org.za/p/petition-to-jb-marks-local-municipality-to-conduct-major-upgrades-to-sewerage-pump-station-and-pipeline

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button