Local newsSportSport

Gimmie kompeteer teen top muurbalspelers oorsee

Een van Gimmies se top muurbalspelers, Bianke Pienaar, het in die Desembervakansie in Asië gaan naam maak.

Een van Gimmies se top muurbalspelers, Bianke Pienaar, het in die Desembervakansie in Asië gaan naam maak.

Sy het van 1-8 Desember in Maleisië aan die 15de Redtone KL Junior-muurbaltoernooi deelgeneem. By dié toernooi het 900 spelers van 21 lande deelgeneem.

Bianke het ook van 9-18 Desember in Singapoer gespeel waar sy ‘n algehele 8ste plek behaal het.

Bianke Pienaar het haar land in Maleisie en Singapoer in Desember verteenwoordig. Foto: Potchefstroom Gimnasium/Facebook.

Related Articles

Back to top button