Local newsNewsNews

Gimmies se redenaars woeker in Noordwes-finaal

Drie redenaars van Potchefstroom Gimnasium het puik uitslae by die Noordwes-finaal behaal.

Drie redenaars van Potchefstroom Gimnasium het puik uitslae by die Noordwes-finaal behaal.

Danel Fourie gaan in Oktober aan die nasionale finaal in Boksburg deelneem.

Danel Fourie:  gr 11, is 1ste in Noordwes

Pieter Kruger:  Graad 8, is 2de in Noordwes.

Carike Hattingh: Graad 11, is 3de in Noordwes.

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button