SportSport

Gimmies ster reg om vir Luiperds te blink

Die Gimmies drie druk masjien, David Ndala, is die enigste Potchefstromer wat in vanjaar se o/18 Cravenweek span ingesluit is. 

Die Gimmies drie druk masjien, David Ndala, is die enigste Potchefstromer wat in vanjaar se o/18 Cravenweek span ingesluit is.

Ndala gaan op regtervleuel vir die Luiperds diens doen.

Volgens sy afrigter by die skool, John-Ross Jackson, het David ‘n ongelooflike talent.

“Hy is ‘n baie nederige, plat op die aarde persoon maar op die RUgbyveld het hy beslis ‘n sesde rat. hy was verlede jaar en vanjaar die skool se top drie drukker. Al is hy so goed het hy nog nooit gedink hy te goed om te leer nie,” het Jackson gesê.

Die Luiperds skop hulle Cravenweek veldtog op 3 Julie in George af.

Daniel Potgieter, ook van Gimmies en Mivuyo Jantjies is in die Akademieweek spanne opgeneem.

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button