SportSport

Baillies skitter op hul bergfietse in Parys

Laerskool Bailliepark se top bergfietsryers was weer in top vorm verlede naweek tydens die Noordwes en Vrystaat Skolebergfietskampioenskappe.

Baillies Bergfietsklub het Saterdag, 3 Junie aan die Vrystaat en Noordwes XCO
Bergfietskampioenskappe by Koedoeslaagte in Parys deelgeneem.
Die volgende ryers het die speke behoorlik laat sing en top prestasies in die volgende kategorieë behaal:

Nipper Seuns (NW)
1ste- Henrey Jacobs
2de- JP Cromhout
3de- Simeon Botha
Nipper Dogters (NW)
1ste- Jua Jonker
2de- Grizelda Janse van
Rensburg
3de- Zandri Janse van Rensburg
4de- Jemma Gouws
Sprog Seuns (NW)
1ste- Henri Jonker
Sub-Junior Seuns (NW)
4de- Jason Gouws
Die volgende Baillies Bergfietsklub ryers is ook vir die 2023 NW XCO span gekies
wat die NW gaan verteenwoordig by die SA Interprovinsiale XCO wedren in Pietermaritzburg op 22 Julie.
Hulle is:
Henrey Jacobs, JP Cromhout, Simeon Botha, Grizelda
Janse van Rensburg, Zandri
Janse van Rensburg, Jemma Gouws, Henri Jonker en
Jason Gouws.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button