NewsNews

Man in Albert Luthuli raak gery

'n Man is vanoggend omstreeks 09:30 deur 'n motorfiets raak gery in Albert Luthuli rylaan.

‘n Man is vanoggend omstreeks 09:30 deur ‘n motorfiets raak gery in Albert Luthuli rylaan.

ER24 was op toneel om die beseerde man hospitaal toe te vervoer. Volgens inligting sover bekend was die man op pad na ‘n afspraak toe, toe die motorfiets hom raak gery het. Die SAPD het die toneel hanteer en vreklarings geneem.

Die man wie raak gery is, is glo nie te ernstig beseer nie.

 

Soortgelyke stories

Voetganger dood na ongeluk

Organe word geskenk na ongeluk

 

Related Articles

Back to top button