Local newsNewsNews

Datum van oud-Herald joernalis se roudiens bekend

Boodskappe van medelye is wyd en syd sedertdien op sosiale media gedeel van die plaaslike gemeenskap wat vir De Jager vanuit verskeie oorde geken het. 

Die voormalige  koerantjoernalis en radio-omroeper, Piet de Jager (69) is op Donderdag (20 April) aan ‘n hartaanval oorlede.

Boodskappe van medelye is wyd en syd sedertdien op sosiale media gedeel van die plaaslike gemeenskap wat vir De Jager vanuit verskeie oorde geken het.

Sy roudiens vind op Dinsdag, 2 Mei om 11:00 by die NG Kerk Vierfontein plaas.

Lees meer oor De Jager se nalatenskap hier:

https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/124806/voormalige-herald-joernalis-en-bekende-mediaman-oorlede/

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button