SportSport

Gimmies klop Jeugland in NWU reeks kwart-eindrondte

Volgens John-Ross Jackson, hoofafrigter van Gimmies, was dit, veral na die vakansie 'n goeie wedstryd gewees. 

Gimmies se se 1ste XV, het Saterdag, 15 April, vir Jeugland 32-24 geklop.

Die Potchefstromers het Pretoria toe gereis waar hulle in die NWU-Reeks se kwarteindrondte teen Jeugland te staan gekom het. Komende naweek gaan hulle waarskynlik in die halfeindrondte teen Hugenote van Springs te staan kom.

Volgens John-Ross Jackson, hoofafrigter van Gimmies, was dit, veral na die vakansie ‘n goeie wedstryd gewees.

“Ons is nog glad nie waar ons graag wil wees nie. Maar ons is defnitief op n baie goeie groei kurwe,” het Jackson gesê.

Die ander uitslae van die dag is as volg:

o.14A Gimmies 14-24 Zwartkop
o.14B Gimmies 0-21 Middelburg
o.15A Gimmies 12-20 Zwartkop
o.15B Gimmies 0-56 Zwartkop
o.16A Gimmies 5-59 Zwartkop
1ste Gimmies 32-24 Jeugland
2de Gimmies 12-17 Wesvalia
3de Gimmies 14-21 Middelburg
4de Gimmies 24-7 Zwartkop

You can read the full story on our App. Download it here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button