SportSport

2022: ‘n Jaar van uitnemendheid op Potch se sportvelde

2022 was ‘n jaar propvol interessante en unieke sportgebeure in Potchefstroom wat die stad se reputasie as plek vir uitnemendheid op die sportveld versterk het.

2022 was ‘n jaar propvol interessante en unieke sportgebeure in
Potchefstroom wat die stad se reputasie as plek vir uitnemendheid op
die sportveld versterk het.

Januarie

  • NW Dragons batter, Lizelle Lee, is
    named as the Women’s ODI Cricketer of the Year.
  • Liezel Gouws is named as the
    ACNW Athlete of the Year
  • Saints Christian School showcases
    the first soccer astroturf in
    Potchefstroom.


Februarie

  • Volkies open hulle nuwe bergfietsbaan in hulle 100ste bestaansjaar
  • Gimmies wen die Noordwes Interhoër.
Riandi Boshoff en Armand Willemse lig die trofee vir Gimmies. Foto: Wouter Pienaar
  • NW Dragons head coach, Monty Jacobs, is suspended. Craig Alexander takes over the coaching job.
    Maart
  • Die NWU se Varsitybekerspan
    behaal oorwinnings oor Tukkies en
    Kovsies.
Andre Fouche, gaan vanajar Curriebeker vir die Pumas speel FOTO: Asem Engage/Barco Greeff
  • Potch se top skole sportsterre
    vorm deel van die NWU CHHP se
    nuwe hoë prestasie program.
  • Die voormalige Volkie, Pieter du Toit wen sy eerste skof in die uitdagende Cape Epic Bergfietswedren
    April
  • The Netherlands wins the Junior Women’s Hockey World Cup in
    Potchefstroom after beating Germany 3-1 in the final in Potchefstroom at the NWU Astroturf.
  • Prof Pieter Kruger wen die SA Baanfietstitel.


Mei

  • THS Potchefstroom beats Potchefstroom Boys’ High in the Classic Clash.
  • AFC Bournemouth (English Premier League side) visits Saints
    Christian School
  • Volkies se netbal en rugbyspanne behaal Classic Clash oorwinnings teen Gimmies. Gimmies se dogtershokkiespan klop vir Volkies.


Junie en Julie

  • Ikageng-based NW Signal FC
    gets promoted to the ABC Motsepe
    League for the first time in the
    club’s history.
  •  Terseus Liebenberg is aangewys as SA se beste atletiekafrigter sedert
    hertoelating.
  •  Potch Dorp Rugbyklub wen hulle tweede Neserliga in ‘n ry nadat hulle vir Klerksdorp Rugbyklub in
    die eindstryd met 37-8 klop.
  • Die Dr. Kenneth Kaunda netbalspan wen die SA o.19 Netbalkampioenskappe.
Potch Dorp se eerstespan kaptein, Llewellyn Ellis, hou die Neserbeker omhoog terwyl sy spanmaats om hom feesvier. Foto: Mario van de Wall

Augustus

  • Laerskool Mooirivier wen beide Super 12-tennistitels
  • Die NWU bied ‘n baie suksesvolle SA Nasionale Netbaltoernooi aan
  • Adele Broodryk, ‘n NWU-lektor, eindig in die derde plek by die 2022
    Comrades Marathon.
Die NWU dosent, Dr. Adele Broodryk, het ‘n derde plek in die 2022 Comrades marathon op Sondag, 28 Augustus, behaal.

September

  • Die All Blacks se o.19 rugbyspan speel teen die Luiperds se o.19 span en wen met 42-31 op Olënpark.
  • Senuran Muthusamy word benoem as die Noordwes Dragons se Speler van die 21/22 seisoen.
  •  Die NWU Tennis se kleibane word
    vir die eerste keer in gebruik geneem.
  •  Caput wen die NWU se Koshuisrugbytitel.
FOTO: Mario van de Wall

Oktober

  • Volkies se eerste en o.15A krieketspanne is beide NW-kampioene.
  •  Laerskool Baillie Park se o.13 krieketspan is NW-wenners nadat hulle vir Laerskool Mooirivier in die finaal met ses lopies wen.
Volkies se Diaan van der Merwe vier nog een van sy 6 paaltjies in ‘n meesterlike boulvertoning. Foto: Wouter Pienaar

November

  •  Burger van der Westhuizen is as die NWU se nuwe Varsitybekerafrigter aangewys.
  •  Drie van Potchefstroom en die Noordwes Dragons se top jong kriekettalent, Elandri Janse van
    Rensburg, Nthabiseng Nini en Anica Swart behaal die o.19 SA Vroue
    Wêreldbekerspan.
  •  HP Swart wen die toekenning vir die Luiperds se Speler van die Jaar.
Elandri Janse van Rensburg was crowned as the NW Dragons Women Bowler of the Year. Photo: Wouter Pienaar.

Desember

  • Die Noordwes Universiteit het ‘n baie suksesvolle 2022 FIH Mans
    Hokkie Nasiebeker in November en Desember aangebied, wat Suid-Afrika as gasheer gewen het, toe hulle
    vir Ierland 4-3 in die eindstryd geklop het.
Sam Mvimbi battles with Francois Goyet of France during the FIH Men’s Hockey Nations Cup match at the NWU Astorturf on Tuesday, 29 November. Photo: Wouter Pienaar.

 

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button