NewsNews

Gimmie skitter by provinsiale redenaarskompetisie

Hierdie graad 12-leerder gaan nou op 17 Augustus aan die nasionale finaal by ATKV Buffelspoort deelneem.

Een van Potchefstroom Gimnasium se top redenaars, Phillip Human, het ‘n derde plek by die onlangse provinsiale ATKV-redenaarsuitdunne behaal. Hierdie graad 12-leerder gaan nou op 17 Augustus aan die nasionale finaal by ATKV Buffelspoort deelneem.

Antoinette de Lange, ‘n graad 8 Gimmie-leerder, behaal ook ‘n uitstekende sesde plek by die provinsiale uitdunne.

Phillip Human. Foto: Verskaf

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button