NewsNews

Promosa man (21) vermis

Die 21-jarige Donavon Moos van Aksiepark, Promosa is sedert Donderdagoggend (17 Maart) om 10:00 vermis. Sy ma, Bettie, het hom gister as vermis by die polisie aangemeld. Donavon se ouma en oom het hom laas by die huis gesien voor hy geloop het. Hy het toe ‘n swart baadjie met ‘n navy-blou langbroek en grys …

Die 21-jarige Donavon Moos van Aksiepark, Promosa is sedert Donderdagoggend (17 Maart) om 10:00 vermis. Sy ma, Bettie, het hom gister as vermis by die polisie aangemeld.

Donavon se ouma en oom het hom laas by die huis gesien voor hy geloop het.

Hy het toe ‘n swart baadjie met ‘n navy-blou langbroek en grys tekkies gedra.

As enigeiemand inligting het kan sy ma, Bettie, op 078 727 6518 gekontak word.

Donavon Moos (21) is sedert Donderdag, 17 Maart vermis. Foto: Verskaf
Donavon Moos

 

Related Articles

Back to top button