SportSport

Volkies val vas in naelbyter

Met die halftyd telling nog 10 elk was dit ń wedstryd wat enige kant toe kon gaan. 

27 – 24 was die eindtelling in gister (16 Maart) se NWU Reeks kragmeting tussen Volkies en Lichtenburg.

Met die halftyd telling nog 10 elk was dit ń wedstryd wat enige kant toe kon gaan.

Volgens Mighael de Beer, hoofafrigter van Volkies, het hulle ń paar foute gemaak wat die span uiteindelik die wen gekos het.

“Lichtenburg is ń baie goeie span. Ons vat baie positiewe uit die wedstryd uit,” het de Beer gesê.

FOTO: Maritha van Zyl

Dit was ń wipplank affêre, maar kort voor die einde het Lichtenburg ń strafskop oorgeklits om die wen te verseker. Volkies kan troos vind in die feit dat hulle darem met twee punte van die wedstryd wegstap. Die skoolvakansie gee kans vir Volkies om aan ń paar kwelpunte te werk voor die kompetisie hervat.

You can read the full story on our App. Download it here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button