Photo GalleriesSportSportSports Galleries

Uitstekende netbaltalent by 20ste Coke Netbaltoernooi

Die jaarlikse Coke Netbaltoernooi het vandag (Vrydag, 22 Julie) by Hoër Volkskool Potchefstroom afgeskop. Talle spelers van skole  regoor die land neem aan hierdie toernooi deel. Plaaslike skole soos Potchefstroom Gimnasium en Hoër Volkskool Potchefstroom sowel as groot skole soos Eldoraigne, Menlo Park,Nelspruit en HTS Middelburg meet hier kragte, om maar ‘n paar te noem. …

Die jaarlikse Coke Netbaltoernooi het vandag (Vrydag, 22 Julie) by Hoër Volkskool Potchefstroom afgeskop.

Talle spelers van skole  regoor die land neem aan hierdie toernooi deel. Plaaslike skole soos Potchefstroom Gimnasium en Hoër Volkskool Potchefstroom sowel as groot skole soos Eldoraigne, Menlo Park,Nelspruit en HTS Middelburg meet hier kragte, om maar ‘n paar te noem.

Saterdag is dit die tweede dag wat net soveel aksie behoort te bring.

Kyk hier vir al die foto’s van die eerste dag se netbalaksie.

Foto’s: Wouter Pienaar

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button