NewsNews

Tiener al week lank vermis

'n 15 jarige meisie is al van 11 Julie af vermis.

‘n 15 jarige meisie is al van 11 Julie af vermis.

Volgens die Pink ladies (‘n organisasie wat help om vermisde persone op te spoor) was Samantha Abigail de Jager glo die laaste keer op 11 Julie omstreeks 18:00 by haar huis in Potchefstroom gesien.

Sy het ‘n grys sweetpak baadjie, swart denim en wit skoene aan gehad. Enige inligting oor waar de Jager is kan aan ao Coetzer of Kapt. Seleke van die Potchefstroom polisie gegee word by (018) 293-2632 / 082 856 1748

Verwante artikels

Vermiste Tiener in Steve Bikostraat gevind

Related Articles

Back to top button