Entertainment

8 Tipe mans wat vroue onaantreklik vind

Hier is die sewe tipe mans wat vroue onaantreklik vind. As jy as vrou nie reeds die tipe mans vermy nie, moet jy dalk.

Hier is die agt tipe  mans wat vroue onaantreklik vind.  As jy as vrou nie reeds die tipe mans vermy nie, moet jy dalk.

 

1. Die Vrouehater

mysoginist

Hierdie man maak geen geheim van sy bitterheid teenoor vroue nie. Terwyl jy saam met hom uit is, straal hy negatiwiteit teenoor jou, sy metgesel,  en die hele vroulike geslag uit deur onbeskof en beledigende kommentaar te lewer.

Hoekom is hy so onaantreklik: Dit is die enigste tipe gedrag op hierdie lys wat werklik, ‘n ‘deal-breaker’ behoort te wees. En dit is nie verbasend nie. Watter vrou wil graag in ‘n verhouding met so ‘n man wees?

As jy so man is, moet jy maar diep binne in jouself kyk oor hoekom jy so voel oor vroue. Ongeag die oorsaak, moet jy jou vrouehaat aanspreek en jou houding veranderas jy tyd saam met vroue wil spandeer wat nie hulself haat nie.


 

2. Die Eiesinnige ou

Hierdie man is baie veroordelend. Hy drink of rook waarskynlik nie,  skroom ook nie om ander te vertel om dieselfde te doen nie. Hy  sal van die begin af vir jou vertel om nie wyn te drink of nagereg te eet nie.

Hoekom is hy so onaantreklik:Niemand wil  geoordeel word nie.

As jy so man is, moet liewer niks sê  sê oor ‘n vrou se drink, rook of eet gewoontes tot julle in ‘n langtermyn verhouding is nie

selfriteous

 


 

 

3. Die Argumenteerder

lets-argue-loudly

Hy verander elke gesprek in ‘n argument in. Wanneer hy ‘n vrou uit vat, laat hy haar voel asof sy is in ‘n debat klas is.

Hoekom is hy so onaantreklik: Om saam met iemand uit te gaan moet ‘n aangename ervaring wees, maar as ‘n vrou die heeltyd voel sy moet haarself verdedig, sal sy dit nie geniet nie.

As jy so man is, is die belangrikste ding om te ontspan. As jy hierdie soort man is, gebruik jy waarskynlik debatvoering omdat jy senuweeagtig of onseker is oor wat om te sê nie. So voor jy ‘n vrou uitvat,  dink oor gesprek onderwerpe en vrae wat jy haar kan vra. Op dié manier, sal jy nie so geneig wees om terug te keer argumentering tydens ‘n sus in die gesprek nie.


 

4. Die Goedkoop ou

being-cheap-krk

Hy nooi ‘n vrou vir ete en dan op ‘n heel subtiele manier stel hy voor dat hulle die rekening deel.  Hy spandeer nooit geld aan blomme vir ‘n vrou nie en  kies altyd die goedkoopste wyn.

Hoekom is hy so onaantreklik: Die  eerste paar keer wat mens saam iemand uitgaan moet altyd sorgvry wees; die woorde “spaar” en “begroting” moet nooit opkom nie. As ‘n met die intrapslag ‘n leeftyd van sente tel saam met ‘n man insien is daar klaar probleme.

As jy so man is, Spandeer bietjie meer geld, wanneer jy ‘n vrou probeer beindruk . Jy hoef nie ‘n fortuin te spandeer om ‘n goeie indruk te maak nie, maar jy moet haar spesiaal laat voel.


 

5. Die Rowwe ou

how-i-think-i-look-when-i-check-out-girls

Die tipe ou probeer nie die feit wegsteek dat hy vir ander vroue kyk terwyl hy saam ‘n vrou uit is nie. Hy flankeer met die kelnerin en hy gaan selfs so ver as om te spog oor sy ‘oorwinnings’ in die verlede. In die algemeen het hy nie  respek vir vroue nie.

Hoekom is hy so onaantreklik: Nie net is maak hierdie tipe gedrag vroue woedendnie,dit kan ook sleg wees vir ‘n vrou se selfbeeld.

As jy so man is, As jy hierdie soort gedrag nie permanent kan bekamp nie, probeer dan ten minste om dit in toom te hou wanneer jy ‘n eerste indruk probeer   maak. Hou terug op die flankering  – en miskien sal dit ‘n gewoonte word. As jy hierdie soort gedrag in enige stadium van ‘n verhouding in bring sal sy nie tevrede wees nie.


 

6. Die Arrogante ou

arrogant

Hy het ‘n groot ego en  is neerhalend. Hy is ook onbeskof – nie noodwendig met sy vrou nie, maar met almal wat hy as benede hom beskou. En dit is net so erg soos om onbeskof te wees met sy vrou.

Hoekom is hy so onaantreklik:  Vroue kyk dikwels na hoe ‘n man ander mense behandel om sy persoonlikheid te bepaal.

As jy so man is, Verloor die ego en behandel almal om jou met ‘n sekere mate van respek.


 

7. Die Voorspelbare ou

boring

Vroue hou nie van die voorspelbare ou nie omdat hulle presies weet hoe hy sal reageer op alles. Hy volg formules en wil nooit iets anders doen nie.

Hoekom is hy so onaantreklik: Vroue soek ‘n sekere mate van onvoorspelbaarheideid in ‘n man – hulle soek ‘n “free spirit”.  Dit is hoekom sommige vroue aangetrek word na die  berugte “bad boy.” Dit is nie oor hulle aangetrokke is tot sy maniere nie,  maar eerder na  sy onvoorspelbaarheideid

As jy so man is, Jy  hoef nie ‘n “Bad boy” of heeltemal ‘n “Free Spirit” te wees om hart te wen nie. Maar probeer om dinge te opwindend te hou – veral aan die begin van ‘n verhouding. Bel haar en reel ‘n impromptu-etevertel. Na sy jou leer ken het , sal sy nie soveel omgee  as jy terug in jou roetine in  glip nie. Maar moenie vergeet om haar elke nou en dan te verras nie, dit hou die verhouding opwindend.


 

8. Die Veeleisende ou

needy

Hy is té emosionele en deel dadelik al sy gevoelens met haar. Hy twyfel in homself  en moet voortdurend gerusstelling kry oor sy verhouding, werk en vriendskappe.

Hoekom is hy so onaantreklik: Selfvertroue en onafhanklikheid is baie aantreklike eienskappe in ‘n man – onsekerheid en afhanklikheid is nie. Die meeste vroue soek ‘n sterk man wat hulle sal ondersteun. So as die ou altyd haar ondersteuning nodig het  – veral in die vroeë stadiums van ‘n verhouding – gaan sy  twyfel in die man se vermoë om die rol te vervul.

As jy so man is, Tydsberekening is alles, hou terug op al jou gevoelens  aan die begin van die verhouding.  Sodra julle bietjie langer in ‘n verhouding is  kan jy deel so veel as wat jy wil. Teen daardie punt, sal sy waardeer om te weet waaraan jy dink.

Soortgelyke stories:

5 Fashion crimes Potchefstromers are guilty of

5 van die snaakste reaksies op Twitter tydens #Zumaimpeachment

6 bekendes wat in Potch gebore is

5 Tipes mense wat jy nog op kampus gaan ontmoet

On My Playlist: Top 5 Yellowcard Songs

 

 

 

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button