Local newsNews

Daar kom dalk nog bietjie pomp-genade

Die nuwe brandstofpryse moet op 4 September in werking tree.

Voorlopige aanduidings is dat motoriste na alle waarskynlikheid nog ‘n paar rand ekstra in die sak sal hĂȘ wanneer die nuwe brandstofpryse vir September aangekondig word.

Die voorspelling is dat petrol- en dieselpryse moontlik verlaag sal word in September wat dan kan beteken dat dit die vierde maand sal wees dat motoriste ‘n blaaskans kry met verlaging van die petrolprys.

Finale brandstofpryse moet nog aangekondig word.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button