Parys-seuns in Fezile Dabi-krieketspanne

Baie geluk aan hierdie seuns

Sian Neethling en Jandré Koorzen is ingesluit in die o11 Fezile Dabi Noord B-krieketspan. Albei is leerders van Primêre skool Parys.
Primêre skool Parys het vanjaar vyf van sy o13 krieketspelers wat in die Fezile Dabi-Noord krieketspanne ingesluit is.
Ashton Kleynhans is gekies vir die A-span, terwyl Zuan van Riet, PC Steyn, Wian Pretorius en Logan Butler in die B-span ingesluit is. Dankie aan Attie Koekemoer van Anatomic vir die drukwerk op die seuns se hemde, en vir Nannie van Riet vir die reël daarvan.
Primêre skool Parys se o.13A krieketspan saam met afrigter Jacques Wessels in hul netjiese hemde met drukwerk wat geborg is deur Attie Koekemoer van Anatomic

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button