Sport

Parys seuns bring brons huis toe

Baie geluk aan hierdie seuns

Baie geluk aan die 7 Parys seuns wat brons huis toe gebring het na hul oorwinning oor Griekwas in die Iqhawe toernooi

Die o.15 seuns wat gespeel het was Nico Rust, Caleb Butler, Kyle Kruger, AC Lewies,  Jandre Van Heerden Xander Pretorius en Nicholas Cater. Xander was ook vekies as onderkaptein.

AC Lewies en Kyle Kruger is ook as Speler van die wedstryd in hul onderskeie wedstryde aangewys.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button