Parys se Fast Five spanne weer die naweek in aksie

Parys hou styf duim vas vir hierdie spanne

Parys se Fast Five netbalspan het op 26 Augustus aan die Fezile Dabi Fast Five toernooi deelgeneem.
Ses skole was by die toernooi verteenwoordig.

Die o.15 en o.17 spanne van Hoërskool Parys het beide derde geëindig, en dring deur na die Vrystaat Fast Five toernooi wat Saterdag 16 September in Odendaalsrus gespeel word.

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version