Sport

Skitterende prestasies vir dié Stoeiers

Baie geluk aan hierdie twee stoeiers

Twee plaaslike stoeiers het onlangs baie goed presteer. Wuhan Mare het ‘n
goue medalje verower in o.20 en Lume van Rooyen ‘n dubbel goud. Hierdie uitstonderlike
prestasies is die restultaat na die afgelope SA kampioenskappe wat op  24 Junie by die Belhar Sportsentrum in Kaapstad aangebied is.

Wuhan het in die Grieks Romeins en die Vrystyl-afdelings deelgeneem. Hy is nou amptelik die SA
nasionale kampioen in albei style.

Lume het vanjaar in alle moontlike afdelings deelgeneem en is met drie goue medaljes beloon.
Lume is amptelik ‘n SA nasionale kampioen vir presidente, meisies o.17, asook o.20.

Albei stoeiers het hul uitsonderlik van hul taak gekwyt en dra ook hul kennis en ondervinding oor
aan die stoeiers wat hulle afrig.

Wuhan se ma, Joline, is hul spanbestuurder en is ook met elke SA kampioenskap daar om te verseker dat die stoeiers betyds vir wedstryde opdaag. Sy motiveer hulle ook ongelooflik baie.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button