Sport

Rolbalklub wenners gekroon

Geluk aan hierdie spelers

Die Parys Rolbalklub se mans en dames driespel kampioenskappe is afgehandel. Enige van drie spanne kon die titel wen op
die laaste dag, maar Chris Wentzel, Trevor Wright en Colin Vague het met goeie rolbal die kompetisie gewen. Emmie Pelzer, Toets van der Westhuizen en Madelyn Venter het die dames titel verower.

Chris Wentzel, Trevor Wright en Colin Vague was die mans driespel kampioene. By hulle is klubpresident Dries de Jager

Die dames driespel kampioene is Emmie Pelzer, Toets van der Westhuizen en Madelyn Venter. By hulle is klubpresident Dries de Jager.

Parys se rolbalspelers het ook hul stempel afgedruk op die Noordwes Ope Mans Enkels. Die wenners was Genne Hill (goud),
Anton Grobler (silwer) en Morné Kretchmer en Jaco Nel (brons). Jaco is van Parys. By die dames kon Segametsi Mokoto goud huis toe neem, Adeline Muller Earle (silwer) en Lezandri Hildebrand en Judith Venter (brons).

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button