Parys se rugbyspan op hul tuisveld vir Sandveld-liga finaal

Kom ondersteun ons dorp se rugbyspan wat alreeds hul staal gewys het op die rugbyveld om tot by die finaal van dié kragmeting te kon deurdring.

Parys se dorps rugbyklub speel Donderdag 25 Mei om 20:00 teen die span van Bothaville in die finaal van die Sandveld-liga. Die wedstryd word op Hoërskool Parys se rugbyvelde gespeel.
Toegang is slegs R10 per persoon.

 

 

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version