Sport

Parysenaars wys hul slag op die muurbalbaan by SA Junior Geslote toernooi

Finale plasings in alle ouderdomme word na die interprovin- siale toernooie gedoen.

Vivienne van der Schyff, Anke Garbers, Bianke Pienaar en Carla Viljoen het aan die SA Junior Geslote muurbaltoernooi by St John’s College in Johannesburg deelgeneem.
Carla eindig 14de do.19, Vivienne was 10de do.16 ,en Anke 11de do.16. Bianke was 12de do.19.
Die junior-spelers se posisies word behaal na afloop van hul deelname aan die Bloem Ope, SA Geslote kampioenskappe en die Interprovinsiale toernooie.

Vivienne van der Schyff en Carla Viljoen wat aan die SA Junior Geslote muurbaltoernooi deelgeneem het.

Anke Garbers het 11de in haar ouderdomsgroep geeïndig.

Bianke Pienaar wat 12de in haar ouderdomsgroep geeïndig het.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button