So het Saterdag se netbal-uitslae gelyk

Parys het teen Bothaville kragte gemeet

Parys het die afgelope Saterdag teen die spanne van Bothaville gespeel op Hoërskool Parys se netbalbane. Die uitslae het so gelyk vir Parys

1ste span verloor 14-27

2de span verloor 9-13

0.16A teen 2de span Bothaville wen 25-10

0.15A verloor 13-16

0.14A wen 7-3

0.14B verloor 1-9

Foto’s: Megan Daniel

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version