Parysenaar Bianke Pienaar het die naweek van 22-24 Julie aan die Johannesburg o.17 SA Junior Growth Point Nasionale Muurbalkampioenskappe deelgeneem, waar sy in haar ouderdomsgroep as wenner aangewys is.
Sy sal nou van 1-4 September in Kaapstad aan die SA Growth Point semi-finaal deelneem.
Bianke is lid van die Parys- en Potchefstroom muurbalklubs, en word deur Cara Fourie afgerig.
You can read the full story on our App. Download it here.