Knap gedaan Wuhan!

Wuhan skitter by SA's

Wuhan Maré spog met sy SA-kleure vir stoei nadat hy eerste geeïndig, en ‘n goue medale verower het in die Greco Roman Styl vir so.17. Wuhan het Saterdag, 8 Julie by die Heartfelt-arena in Pretoria aan die Junior en Senior SA stoeikampioenskappe deelgeneem. Dit was reeds sy tweede deelname aan SA kampioenskappe in die sport. Foto: Hoërskool Parys Facebook-blad

Exit mobile version