Hier word reggemaak!

Hier word reggemaak

 

Motoriste se frustrasie met die gate en ongelyk padoppervlak by die kruising van Dolf- en Buitenstraat word einde ten laas aan aandag gegee, nadat munisipale loodgieters vroeƫr hier al herhaaldelik pyplekke herstel het, maar die teervlak nie weer herstel is nadat hier gegrawe is nie.

Ngwathe werknemers het Donderdag 28 April hier begin regmaak en teer, en word daar ook tans gewerk aan paaie in die omgewing van die Lister Skosana skool in Tumahole.

 

 

 

 

Related Articles

Back to top button